Testimonial

Mense ek wil julle graag vertel wat Moringa vir my doen. Ek is nou amper klaar met my 2de bottel pille en gebruik ook die poeier in shakes en met my pap. Ek is tipe 2 diabeet met bloedruk. Ek sukkel vreeslik met vaginale infeksies brand voete en doeie tone. Vandat ek op die produk is het ek nie meer brandvoete nie, het nog geen infeksies weer gehad nie en slaap beter in die nag as voorheen. Ek drink ook 3x per dag n glas suurlemoen water met n mespunt cayenne peper in. My suiker het altyd by 10 tot 14 rondgespeel. Elke oggend wat ek nou toets is dit 7 en by die tyd wat ek huis toe gaan is dit 5. Dit vat tyd maar ek weet die Moringa is n uitstekende produk. Dankie Andre Erasmus

Testimonials

6 Weeks ago our 14 year old doberman pincher suddenly become bed ridden, did not want to eat or get out of bed. She walked very slow and her eyes were hazed up and white. We thought that was it, it is time. Out of desperation I started feeding her 2 Moringa caps a day and after a week we took her to the vet for a checkup. The vet told us she is very overweight and has arthritis, more that that her heart is great lungs are good and the eyes were cleared up. This morning she is bouncing around barking as normal and is the old Lucy we know. Well a dog never lies.

Eva May

HomeQuote / Orders

Please complete the form below to get a quote on delivery of the Moringa Products.

  
Joomla forms builder by JoomlaShine